Skooltye
Graad 1 - 3
Maandag - Woensdag - Vrydag 07:00 - 13:00
Dinsdag - Donderdag 07:00 - 14:00 (Sportperiode ingesluit)
Graad 4 – 7
Maandag - Woensdag 07:00 - 13:30
Dinsdag - Donderdag 07:00 - 14:00 (Sportperiode ingesluit)
Vrydag 07:00 - 13:00
Die opening van die saal vind Maandagoggende om 07:00 plaas
Elke gesin ontvang aan die begin van die jaar 'n kalender.
'N Kwartaallikse program word ook aan die leerlinge gegee wat assesserings, toetse en eksamens aandui.
Finansiële Inligting
Skakel ons gerus vir 'n toelatingsgesprek en jaargeldlys.
013 110 0754
info@watervalcvo.co.za