Onderrig
- Bekostigbare onderrigdiens van 'n hoë standaarde.
- BCVO is geakkrediteer by IEB. (Independent Examinations Board)
- Volg BCVO se verrykte Kurriculum
- Onderrig is gebaseer op kennis en vaardighede. Daar word gestreef na die hoogste akademiese standaard in elke graad en vak.
- Onderrig word gedoen volgens vakinhoud in elke graad. Klasbesoeke, kwaliteits beheer en boekkontrole vind op n gereelde basis plaas.
- Daaglikse huiswerk word aan die leerlinge toegedien en die volgende dag kontroleer.
- Gestandaardiseerde vraestelle word aan die einde van elke jaar geskryf wat deur BCVO aangewys word.
- Toetse word alleen uitgestel met die hoof se goedkeuring
- Die moderering van vraestelle vind plaas voor en na die skryf van formele assesserings.
- Bybel is 'n verpligte slaag vak.
Fases
Junior Primer Gr 1 - 3.
Senior Primer Gr 4 - 6.
Junior Sekonder Gr 7.